<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>G</key>
<title>Lurianne: Liefde van my lewe</title>
<lyrics>[V1]
.G                  C
 Ek weet nie altyd alles nie,
.    D             Bm
 Ek kyk soms op na bo
.                   Em
 Te veel om in the twyfel,
.   Am            D
 Te min om in te glo
.    G              C
 En somtyds as ek wonder
. B             Em
 Waaroor alles gaan
.        C             G
 Dan onthou ek dat ek iets weet,
. Am              D
 Dat ek iets verstaan:

[C1]
.            G                C
   Jy's die waarword van my droom
.        D                  B         Em
   Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom
.                Am  (D)
   Liefde van my lewe
.             G              C
   Jy's die hartklop in my bloed
.       D                  B
   Die sap, die saad, die sweet,
.               Em
   Die kreet in my gemoed
.         C               G
   En ek weet dat ek jou altyd
.      C                G
   Ek weet dat ek jou altyd
.      Am              D         G     (Em / Am / D)
   Ek weet dat ek jou altyd sal liefhê  .........

[V2]
.         G           C
 Kom ons los die hoë praatjies,
.         D            Bm
 Oor die dinge ver daarbo
.                  Em
 En kyk na wat ons hier het,
.     Am              D (G)
 Wat ons kan sien en glo
.                 C         (B)
 En elke keer wat jy probeer,
.                 Em
 Om alles te verstaan
.    C              G
 Onthou dat ek jou liefhet
.    Am              D
 Dis al waaroor dit gaan

[C2]
.            G                C
   Jy's die waarword van my droom
.        D                  B         Em
   Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom
.                Am  (D)
   Liefde van my lewe
.             G              C
   Jy's die hartklop in my bloed
.       D                  B
   Die sap, die saad, die sweet,
.               Em
   Die kreet in my gemoed
.         C               G
   En ek weet dat ek jou altyd
.      C                G
   Ek weet dat ek jou altyd
.      Am              D         G
   Ek weet dat ek jou altyd sal liefhê

[P1]
.   Em / C / D / D
   (Kort tussenspel)

[C3]
.            G                C
   Jy's die waarword van my droom
.        D                  B         Em
   Die rivier in my wat opruis en my hart oorstroom
.                Am  (D)
   Liefde van my lewe
.             G              C
   Jy's die hartklop in my bloed
.       D                  B
   Die sap, die saad, die sweet,
.               Em
   Die kreet in my gemoed
.                 Am (D)
   Liefde van my lewe

[B1]
.           B              C
   Jy's my bruid in suiwer wit
.      D               B            Em
   My heiligdom, die tempel waar my lyf aanbid
.         C                G
   En ek weet dat ek jou altyd
.      C               G
   Ek weet dat ek jou altyd
.     Am                D
   Ek weet dat ek jou altyd
.   G           Em / C
   ...sal liefhê ...

[B2]
.   C                G
   Weet dat ek jou altyd
.  C                 G
   Weet dat ek jou altyd
.  Am               D
   Weet dat ek jou altyd
.   G            Em /C /G
   ... Sal liefhê ...</lyrics>
</song>